Thursday, July 30, 2009

Perdekoop verwelkom ons nuutste trou fotograaf in Gauteng - Vanessa Crous Wedding Photographers!

Volg gerus hierdie skakel om 'n trou video van Vanessa Crous Wedding photography se werk te besigtig. Onthou om op die video knoppie te kliek as die nuwe bladsy oopmaak.

Congrats!
one day...
Vanessa Crous Wedding Photographers

Vanessa Crous Fotograwe verstaan hoe belangrik dit is om die lewe se feestelike oomblikke vas te vang. Vanessa Crous trou fotograwe maak seker dat almal ontspanne is en die fotosessies geniet. Hulle slaan 'n professionele studio op by jou huis of venue - kompleet met verskeie agterdoeke en beligtings tegnieke.

Fotos word versorg en "touch-ups" kan op fotos gedoen word op versoek. Vanessa Crous Trou Fotograwe sorg ook vir 'n interressante verskeidenheid deur van jou fotos in swart en wit, sepia en kreatiewe kleur verwerkings te verander.

Vanessa Crouse trou fotograwe glo in natuurlike poserings en poog ons om spontaneïteit vas te vang. Mense wat saam speel en lag is hulle passie en forte.

Vir meer inligting besoek gerus Vanessa Crous Wedding Photography se multi-media profiel op perdekoop.co.za. Daar is inligting oor dienste en pryse, en jy kan ook fotos en 'n video kyk oor Vanessa Crous Trou Fotograwe.

Vir ander diensverskaffers, besoek gerus die perdekoop trou gids!

No comments:

Post a Comment