Thursday, April 9, 2009

Idees vir jou henne partytjie of bruids tee - in video!



Sit 'n bietjie skop by jou hennepartytjie of bruids tee en bederf 'n bruid met 'n uitvoering of klas deur Goddess of the Dunes Belly dancers! Kliek gerus op die video vir 'n voorsmakie! Vir meer inligting besoek gerus Goddess of the Dunes se aanlyn profiel! Opsoek na ander trou diensverskaffers? Gaan loer na nog videos - van videos oor trou uitnodigings tot trou fotograwe. Onthou om op die video knoppie te kliek! Sien is glo...