Tuesday, July 28, 2009

Juk jou navel? Bespreek ‘n bruid belly dance klas en sit ‘n bietjie pamper in jou party!





As jy verandwoordelik is vir 'n bruids tee, "pamper party" of bachelorette funksie is perdekoop.co.za vol idees om dit uniek te maak! Sit 'n bietjie skop by en bespreek 'n belly dancer vir 'n vertoning of klas.

Loer hier na ‘n video oor belly dancing by jou hennepartytjie of bachelorette's! "Goddess of the Dunes" verskaf professionele belly dance uitvoerings vir troues en hennepartytjies, bachelorette of pamper parties.

En as jou voete of jou navel juk kan jy selfs deelneem! Goddess of the Dunes bied ook buikdans klasse en kursusse aan met iets vir elke vaardigheids vlak - van beginners tot professionele dansers.

Vroue en bruide van alle ouderdomme, grootes en fiksheids vlakke kan baat vind by belly dancing. Van die voordele sluit gewigsverlies, verbeterde postuur en hope selfvertroue in. Buikdans is die perfekte manier vir ‘n bruid om te verseker dat sy fiks en fiets vir haar troudag. Dit is ook ‘n wonderlikke manier om te leer ontspan en jou vroulikheid te geniet, te ontdek en te vier.

Die belly dancing onderwyseresse is almal professionele dansers en afrigters. Uitvoerings en klasse is van die hoogste gehalte en is boonop groot pret. Vir meer inligting oor die gesofistikeerde en grasieuse vaardighede van belly dancing, of om buikdanseresse vir jou troue of bachelorette te bespreek, besoek gerus Goddess of the Dunes se multimedia profiel op perdekoop.co.za. Daar is inligting oor dienste en kostes, asook fotos en ‘n video oor belly dancing by jou hennepartytjie! Onthou om op die video knoppie te kliek as die nuwe bladsy oopmaak!

Hier is 'n paar opmerkings van gelukkige klante:

"Ek dink Elektra is wonderlik – die dans was fantasties en haar warm en vriendelike persoonlikheid is aansteeklik. Belly dancing is so ‘n bevrydende dans en almal – jonk en oud, het groot pret gehad! Elektra se uitrustings en "props" was briljant en het ‘n ongelooflike atmosfeer geskep. Ek kan Elektra definitief aanbeveel vir enige funksie!” –Susan F

"Die bruid het nooit ‘n belly dancer verwag nie. Sy was eintlik ‘n bietjie bekommerd dat haar bruids meisies ‘n “stripper” sou reel, en dat dit ‘n ongemaklike situasie sou veroorsaak en haar ma sou laat bloos! Die bekommernis het vinnig gekwyn toe sy die belly dansers sien. Sy het dit baie geniet om soos ‘n Arabiese prinses aangetrek te word, en om die ervaring met haar bruids meisies te deel. Ek kan julle definitief aanbeveel vir enige funksie, en veral vir ‘n bachelorette of pamper party." – Karin

“Ek wil graag dankie sê en julle komplimenteer vir die professionele performance by ons Pamper party op Saterdag.
Al die meisies en ouer dames het dit terdeë geniet. Dankie! Ek gaan vir almal van julle belly dancing klasse vertel!” - Evadne

As jy meer wil weet oor belly dancing by jou hennepartytie of bachelorette funksie, besoek gerus Goddess of the Dunes se multimedia profiel op perdekoop.co.za. Daar is inligting oor dienste en kostes, asook fotos en ‘n video oor belly dancing by jou pamper party!

Vir ander trou diensverskaffers besoek gerus ons perdekoop trougids!

No comments:

Post a Comment